Belangrike wenke vir vakansiegangers om huis en eiendom te beskerm

Met die vakansieseisoen wat nader kruip, sien baie van ons uit na welverdiende tyd af en ‘n kans om te ontspan. Dit is egter belangrik om nie die veiligheid en sekuriteit van ons huise te vergeet terwyl ons weg is nie. Hier is ‘n paar waardevolle wenke om te verseker dat jou eiendom beskerm word […]

Bestuur jou risiko en verhoed skade aan jou bates

Somerseisoenwenke Die verandering in die seisoen bring meer reën in die binneland waarvoor ons moet voorsorg tref om skade te voorkom.  Hiermee ‘n paar wenke om in gedagte te hou: Na die winter en lente het stof en blare in geute versamel. Inspekteer geute en afvoerpype vir blokkasies wat oorstromings kan veroorsaak en lei tot […]