Kliënte hoef nie slaggat-skade direk van hul versekeraar te eis nie

Vermy só ‘n negatiewe invloed op jou eis-geskiedenis Dié gids bied gedetailleerde riglyne om die dikwels ingewikkelde proses van die eis van skade weens slaggate aan te pak. Dit poog ook om bewusmaking te skep oor die groter stryd teen die agteruitgang van padinfrastruktuur. Verstaan die slaggat-eis-proses só As jou voertuig skade ly as […]
Belangrike wenke vir vakansiegangers om huis en eiendom te beskerm

Met die vakansieseisoen wat nader kruip, sien baie van ons uit na welverdiende tyd af en ‘n kans om te ontspan. Dit is egter belangrik om nie die veiligheid en sekuriteit van ons huise te vergeet terwyl ons weg is nie. Hier is ‘n paar waardevolle wenke om te verseker dat jou eiendom beskerm word […]
Bestuur jou risiko en verhoed skade aan jou bates

Somerseisoenwenke Die verandering in die seisoen bring meer reën in die binneland waarvoor ons moet voorsorg tref om skade te voorkom. Hiermee ‘n paar wenke om in gedagte te hou: Na die winter en lente het stof en blare in geute versamel. Inspekteer geute en afvoerpype vir blokkasies wat oorstromings kan veroorsaak en lei tot […]